Original Research

Use of video recordings for objective functional assessment after posterior rhizotomy

Lance Morton, Candice Wait, Muriel Goodman
South African Journal of Physiotherapy | Vol 48, No 1 | a728 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajp.v48i1.728 | © 2018 Lance Morton, Candice Wait, Muriel Goodman | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 September 2018 | Published: 29 February 1992

About the author(s)

Lance Morton, University of Witwatersrand, South Africa
Candice Wait, University of Witwatersrand, South Africa
Muriel Goodman, University of Witwatersrand, South Africa

Full Text:

PDF (205KB)

Abstract

Die doel van hierdie studie is om vas te stel of dit moontlik is om die voor en na-operatiewe funksionele toestand van serebraal gestremde kinders wat Selektiewe Posterior Rhisotomie ondergaan het, objektief te bepaal en te vergelyk, deur die gebruik van video opnames. 'n Vraelys is onder skole vir serebraal gestremde kinders versprei om fisioterapeute se opinies in verband met die gebruik van video opnames te bepaal.
Elf video opnames is deur twee van die skrywers en fisioterapeute met ervaring in die behandeling van serebraal gestremde kinders, bestudeer. Die twee groepe het probeer om die funksionele toestand van die kinders objektief te bepaal deur gebruik te maak van 'n vorm wat vir hierdie doel opgestel is. Hulle het ook sekere eienskappe van die video opnames getoets, soos onder andere die standarisering van toerusting, kamera hoeke, fisioterapeut se posisie en die opeenvolging van aktiwiteite.
Daar is gevind dat met die gebruik van bestaande video opnames, dit nie moontlik is om hierdie kinders objektief te toets nie. ’n Aanbevele formaat wat gevolg behoort te word in die produksie van toekomstige video opnames, is saamgestel.

Keywords

video recordings; function; cerebral palsy

Metrics

Total abstract views: 1106
Total article views: 550


Crossref Citations

No related citations found.