Original Research

Respiratoriese aandoening in kinders

J. C. Thom
South African Journal of Physiotherapy | Vol 34, No 2 | a1161 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajp.v34i2.1161 | © 2018 J. C. Thom | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 October 2018 | Published: 30 June 1978

About the author(s)

J. C. Thom, Departement Pediatrie, Tygerberg Hospitaal en Universiteit van Stellenbosch, South Africa

Full Text:

PDF (165KB)

Abstract

Respiratoriese aandoening in jong kinders en babas is oor die algemeen meer akuut as in volwassenes. Verskeie faktore is hiervoor verantwoordelik. Anatomiese, fisiologiese en immunologiese verskille, asook omgewingsfaktore en die behandelingsmetodes in die verskillende ouderdomsgroepe.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1073
Total article views: 671


Crossref Citations

No related citations found.