Original Research

The psychiatric casualty of war

A. Levin
South African Journal of Physiotherapy | Vol 33, No 3 | a1155 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajp.v33i3.1155 | © 2018 A. Levin | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 October 2018 | Published: 30 September 1977

About the author(s)

A. Levin, Addington Hospital, Durban, South Africa

Full Text:

PDF (97KB)

Abstract

'n Oorsig van psigiatriese ongevolle ten tye van oorlog word gegee.  Dis reeds in 1904 beskryf. Oorsake en die kliniese beeld (in twee fases) word omskryf. Daar word na die situasie in Israel, waar vyf oorloe in 25 jaar ondervind is, verwys. Onder behandeling word keuring van soldate, voorkoming, akute en chroniese toestande, asook terugkeer na die slagveld bespreek. Die skrywer raak ook die kwessie van burgerlike ongevalle en die invloed op die familie van soldate aan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 968
Total article views: 436


Crossref Citations

No related citations found.