Original Research
Chest treatment of the head injured patient requiring Intermittent Positive Pressure Ventilation (I.P.P.V.)
South African Journal of Physiotherapy | Vol 33, No 4 | a1148 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajp.v33i4.1148
| © 2018 R. Lewis
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 October 2018 | Published: 31 December 1977
Submitted: 16 October 2018 | Published: 31 December 1977
About the author(s)
R. Lewis, University of Cape Town, South AfricaFull Text:
PDF (256KB)Abstract
Van die pasiente met hoofbeserings wat gedurende 1975 in Groote Schuur-hospitaal toegelaat is, het ongeveer16% endotrageale buise of ’n trageostomie benodig en 45% van die pasiente met trageostomies het intermittende positiewe druk-ventilasie benodig.
Dit blyk dus wenslik, selfs essensieel, te wees dat die fisioterapeut wat in ’n neurochirursiese eenheid werk, veral as dit ook ’n intensiewe sorgeenheid het, haar moet bekwaam sover doeltreffende respiratoriese fisioterapie aanbetref. Die fisioterapie-prosedures word bespreek.

Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1264Total article views: 407